Weg! Ry & Sleep

Agter die stuur van my droom

-

2016 BMW X5 XDRIVE30D ’n Mens kom nie aldag iemand teë wat sy droomvoert­uig besit nie, maar dit is presies die geval met van Vaalpark in Sasolburg, wat uiteindeli­k vir hom ’n BMW X5 gekoop het.

Ek het voorheen my met ’n

ook ’n gesleep. Ek het dié kombinasie twee jaar lank gebruik, maar toe ’n splinternu­we binne my bereik was, het ek nie vir ’n oomblik geaarsel nie. Ek het vir hom gehoes.

Ek glo ’n sleepvoert­uig moet sterk wees, en met wringkrag tot sy beskikking laat die X5 die Exclusive soos ’n liggewig woonwa voel. Selfs al probeer ek hoe hard, ek kan nie fout vind met die X5 nie. Hy is regtig goed aanmekaar gesit en sleep soos ’n droom.

Met só ’n sterk voertuig moet ’n mens versigtig wees dat jy nie te vinnig sleep nie. Ek bly maar aan die veiliger kant van sake en beperk my spoed tot wanneer ek die Jurgens op die haak het. Buiten die veiligheid­sfaktor beteken dié spoed ook meer ekonomiese brandstofv­erbruik. Met die wa op die standaardh­aak sluk die X5 net

en wanneer ek sonder die wa ry, kry ek ’n baie aangename

Ek kan regtig nie kla nie, en noudat ek daaraan dink, was daar ook nie veel fout met die Ranger nie, behalwe dat hy kraggewys nie by die X5 kan kers vashou nie. Ons gaan kamp gereeld by en hou ook daarvan om by die

uit te span. Dis lekker naby aan ons en die plek word pynlik netjies gehou.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa