Weg! Ry & Sleep

Skilder met lig

Van sonop tot middernag... drie van ons lesers staan enige tyd van die dag of nag gereed vir daardie spesiale foto.

- Deur Leon Botha

hierdie lig ook op die gras op die voorgrond val. Dit skep ’n basis vir die kremetart wat andersins net ’n donker kol sou wees. Die kremetartb­ome in die agtergrond verleen nog ’n vlak aan die foto, sonder dat ’n mens dit dadelik besef. Die silhoeëtte is ’n herhaling van die fokuspunt en ’n mens sit met ’n pragtige nagfoto. Nikon D810; Tamron SP15-30 mm-lens geneem op 15 mm; 25 sekondes; f2,8; ISO 3 200

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa