Weg! Ry & Sleep

NUUS

-

Enkele maande nadat die eienaars van Okto-woonwaens die planne vir hulle eerste padwa aangekondi­g het, staan die eerste model, die Villa, nou op die vloer.

Die uiteindeli­ke ontwerp is hoofsaakli­k die handewerk van Ingo Ferreira, en een van sy belangriks­te opdragte was dat die Villa in ’n standaardm­otorhuis moet pas. Met ’n hoogte van 2,05 m voldoen die wa aan dié vereiste. Die opwipdak lig ’n allemintig­e 60 cm vir ’n vloer-tot-dakhoogte van 2 m binne-in. (Die dak se middelpunt is 25 mm hoër as die rande sodat water kan afloop. Dit het ook nie lasplekke nie, wat beteken geen lekplekke nie.)

Ingo verduideli­k een van die groot uitdagings was om Suid-Afrikaanse regulasies in die agterkop te hou. Die ligte moet byvoorbeel­d op ’n sekere plek sit én dan is daar die groot kwessie van gewig. Hy sê na sy beste wete het Suid-Afrika van die strengste

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa