Weg! Ry & Sleep

4x4-PROFESSOR

Wanneer jy ’n voertuig met ’n snorkel sien, dink jy dalk die eienaar is ’n bebaarde willewragt­ig wat vir g’n hindernis skrik nie. Maar pasop: ’n Snorkel en ’n botteltjie baardolie maak nie van jou Chuck Norris nie.

- Cyril Klopper Illustrasi­es Dominic Wienand

Teks

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa