Weg! Ry & Sleep

Bieliebrie­f

-

Gail en Jim wen ’n stel Altitude V Ultra Istapstewe­ls ter waarde van R1 699. Die nuwe Altitude V-stewels het ekstra toegevoegd­e eienskappe waarmee jy die berge kan aanpak. Dis vir die stap-entoesias ontwerp en sluit eienskappe soos ’n waterdigte boonste gedeelte in. Dit word van leer gemaak vir gemak, en gebou om te hou. Die Dri-Tec- waterdigte membraan hou jou voete droog terwyl dit steeds kan asemhaal. Die i-Shield is water- en vuiligheid­swerend en ook bestand teen vlekke. Verder sorg die OrthoLite® Impression­s-sokkievoer­ing met sy slow recorvery-spons vir ’n gemaklike stap, vir dae aaneen. Die MDT-sool sorg vir beter vastrap en is duursaam. Die stewels is beskikbaar vir mans en vroue. hi-tec.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa