Kamp in die Bi­tou­val­lei waar die na­tuur jou in­spi­reer

Hier­die ty­de­li­ke kamp­plek in die hart van die Bi­tou­val­lei na­by P­let­ten­berg­baai is spe­si­aal ont­werp om by die om­ge­wing in te pas en bied ’n u­nie­ke er­va­ring in die na­tuur.

Weg! Ry & Sleep - - KAMP -

Ge­niet ’n ge­sins­weg­breek waar jy nie ’n vin­ger hoef te ver­roer nie – jy kan net ont­span en die om­ge­wing rond­om jou in­drink. Jy bly in ’n beskutte luuk­se tent in ’n oer­oue woud. Die kos wat jy eet, kom uit die om­ge­wing en word langs die ri­vier ge­maak en be­dien. Stap, roei, ry fiets en kyk vo­ëls saam met ’n gids of ont­span net en her­laai jou bat­te­rye in hier­die mooi hoe­kie van ons land.

DIE VOL­GEN­DE AK­TI­WI­TEI­TE IS IN­GE­SLUIT BY DIE KOS­TE*

Twee ge­son­de e­tes per dag, voor­be­rei deur ons boskok­ke ’n Be­ge­lei­de kus­stap ’n Be­ge­lei­de uit­stap­pie na die Knys­na­woud in ’n kon­ses­sie­ge­bied van die Tuin­roe­te- na­si­o­na­le park Die kamp het sy eie berg­fiet­se en ka­jak­ke vir gas­te om te ge­bruik. Hier is ’n vo­ël­s­kui­ling na­by die kamp vir ske­mer­kel­kies en fo­to­gra­fie Die vol­gen­de ak­ti­wi­tei­te is op­si­o­neel en nie in­ge­sluit by die kos­te nie, maar ’n be­kos­tig­ba­re pen­del­diens kan ge­re­ël word. (Be­spreek voor­af.)

• ’n Uit­stap­pie na P­let­ten­berg­baai

• ’n Rit op die Keur­booms­ri­vier­pont

• Stand-up pad­d­ling- en bran­der­plank­les­se

• Rek­spring van die Blou­krans­brug af

• ’n Ver­skeie an­der ak­ti­wi­tei­te

KOS­TE

R1 380 p.p.p.n. wat deel, in­slui­tend aand­e­te en ont­byt. Kin­ders jon­ger as 10 be­taal half­prys; en­kel­rei­si­gers be­taal 20% meer. Dié in­tie­me kamp is klein; be­spreek vroeg­ty­dig om jou p­lek te ver­se­ker. * ’n Mi­ni­mum ver­blyf van twee nag­te word ver­eis.

In sa­me­wer­king met

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.