Weg! Ry & Sleep

Ons deel geskenke uit

Die Feestyd is om die draai, en dis vir ons lekker om ’n klompie van ons lesers te bederf.

- Teks Schalk Jonker

Dis amper Kersfees en ons weet maar alte goed hoe dit voel om voor te gee jy is bly oor die sokkies, sakdoeke, gholfballe of pen-en-potloodste­l wat onder die boom vir jou wag, terwyl jy eintlik ’n splinternu­we kampstoel, stapskoene of daardie baie nuttige sonpaneel wou gehad het.

Daarom het ons vanjaar met Outdoor Warehouse saamgespan om ’n klompie van ons lesers te bederf en sommer ook dankie te sê vir hulle getroue ondersteun­ing. Ons het op ons Facebook-blad gevra dat hulle op Outdoor Warehouse se webtuiste moet gaan rondsnuffe­l vir die Kersgesken­k wat hulle régtig wil hê en dit vir ons deur te stuur.

Ons opregte dank aan Outdoor Warehouse wat ons help om dié groepie lesers se somervakan­sie op te kikker.

Geseënde Kersfees!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa