Weg! Ry & Sleep

Bieliebrie­f

-

Liz-Mari wen ’n Booxe Original Boot Box ter waarde van R1 695. Dié plastiekki­s pas in ’n Toyota Fortuner se laairuimte en is gelyk met die vloer wanneer die deksel toe staan. Dis net die plek vir items soos jou herwinning­stoerustin­g en noodhulpta­ssie. Dit word gemaak van duursame plastiek en het aluminiums­karniere. Dis dus meer as net ’n bêreplek – hier is selfs plek vir die kinders se sporttoeru­sting, jou ekstra stel oefenklere of waardevoll­e items wat jy buite sig wil hou. Booxe se Ultimate Boot Box pas ook in ander fabrikate. booxe.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa