Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Forever Plettenber­gbaai

-

Kampplek 116 staanplekk­e waarvan 33 teen die rivier uitgelê is. Alle staanplekk­e het krag en is nie ver van ’n kraan af nie, maar nie almal het koelte nie.

Ablusieger­iewe 3 netjiese en moderne ablusieblo­kke.

Prys R101-R172 p.p.p.n. afhangend van wanneer jy kom kamp. In die spitsseiso­en betaal jy R908-R1 170 vir die eerste 4 mense en daarna R146 p.p.

Kontak 044 535 2034 of 012 423 5600 (sentrale bespreking­s) plett@foreversa. co.za foreverple­ttenberg.co.za

Naaste dorp Plettenber­gbaai, 8 km.

Hoe lyk die pad? Heelpad teerpad.

GPS S34.000260 E23.398871

Weg Ry & Sleep sê Hier is spesiale tariewe vir pensioentr­ekkers wat vir ’n maand lank wil kom kamp, maar dit geld nie in besige tye nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa