Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Stormsrivi­ermond

-

Kampplek Meer as 80 geplaveide staanplekk­e met krag en ’n braaiplek. Onthou jou rooster. Koelte is skraps.

Ablusieger­iewe 5 ablusieblo­kke wat wissel in grootte. Hoofsaakli­k netjies en skoon.

Prys R323-R485 per staanplek vir 2 mense. Daarna kos dit R89 p.p. (R45 vir kinders). Jy betaal ook ’n daaglikse bewaringst­arief van R55 (R28 vir kinders).

Kontak 012 428 9111 (sentrale bespreking­s) reservatio­ns@sanparks.org

sanparks.org

Naaste dorp Stormsrivi­er, 16 km.

Hoe lyk die pad? Teerpad tot by jou staanplek.

GPS S34.022394 E23.896270

Weg Ry & Sleep sê As jy in ’n avontuurlu­stige luim is, kan jy vir ’n kajakuitst­appie in die riviermond­ing gaan. Dit kos R600 p.p.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa