Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Buffelsbaa­iwoonwapar­k

-

Kampplek 85 staanplekk­e; dié teenaan die see het ’n gruiskol wat met gras omring is en dié tussenin is op gras. Hier is geen koeltebome nie.

Ablusieger­iewe 2 skoon en netjiese ablusieblo­kke. Net een word buite seisoen gebruik.

Prys R300-R750 per staanplek vir 2 mense, afhangend van wanneer jy kom kamp. Daarna R50-100 p.p.p.n. (gratis vir kinders o.4). Hoogstens 6 mense per staanplek.

Aankoms- en vertrektyd 2 nm. en 10 vm.

Kontak 044 383 0035

buffalobay.co.za

Naaste dorp Die woonwapark is op Buffelsbaa­i.

Hoe lyk die pad? Teer tot by die hek.

GPS S34.08908 E22.97613

Weg Ry & Sleep sê Bring genoeg kontant saam om vir jou staanplek te betaal, want die woonwapark het nie kaartgerie­we nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa