Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Kyleu-boskamp

-

Kampplek Jy het ’n keuse tussen die boskamp met private ablusieger­iewe en staanplekk­e waar jy selfversor­gend moet wees.

Ablusieger­iewe Privaat met warm water, stort en toilet. Of bring jou eie stort as jy by die rivierkamp staan.

Prys Boskamp R120-R200 p.p.p.n. afhangend van die seisoen; rivierkamp R110 p.p.p.n. (R100 vir pensioentr­ekkers, slegs in die week en buite seisoen). Die bewaringst­arief vir Dinokeng is R40 p.p.p.d. (R25 vir kinders).

Aankoms- en vertrektyd Binne seisoen 2 nm. en 12 nm.; buite seisoen 2 nm. en 2 nm. Jy kan wel reël om later te vertrek (as niemand ná jou inkom nie).

Hoe lyk die pad? Snelweg tot by die Hammanskra­al-afrit; daarna ’n goeie teerpad in die reservaat met die laaste 2 km na die kamp ’n grondpad wat effens sinkplaat gery is.

Kontak 060 458 4478 kyleu.co.za

info@kyleu.co.za

GPS S25.372028 E28.356116 (afdraai van die Kaallaagte­pad) S25.372044 E28.356121 (ontvangska­ntoor)

Weg Ry & Sleep sê In die somer kan jy die kinders se opslaanswe­mbadjie saambring. Devon sal dit volmaak en aan die einde van jou kamp weer leegtap en die water in hulle gryswatert­enk laat loop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa