Weg! Ry & Sleep

SÓ VAAR HULLE

-

Ons het met elke produk vergelyk hoe vuil ons hande was en hoe warm die vleis was toe ons dit van die rooster afgehaal het. Die hand-ikoon dui aan hoeveel swart stof aan ons hande afgesmeer het. Hoe laer die punt, hoe skoner was ons hande. Die termometer dui die interne temperatuu­r van die vleis aan nadat dit vir vier munte aan elke kant gebraai is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa