Weg! Ry & Sleep

Aandagsoek­er

-

Hierdie een brand eweredig van onder af, dan om die rande en dan netjies bo-oor. Wanneer jy die vleis opsit, moet jy egter die kole krap om die maksimumhi­tte te verkry. Die resultaat was ’n ordentlik gebraaide mediumrou stuk vleis.

Prys R40 by Checkers.

Weg Ry & Sleep sê Dis een van jou goedkoper keuses, maar hy stel nie teleur wanneer dit kom by die braaislag nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa