Weg! Ry & Sleep

Op sy nommer

-

Die stukkies houtskool is klein, wat help om dit vinniger deur te brand en ’n mooi groot hoop kole te verkry. Dit brand warm en die vleis het dadelik begin sing toe dit op die rooster beland. Dis ’n goeie keuse en sorg vir ’n mediumrou steak.

Prys R50 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Dis bekostigba­ar, maar steek wat waarde betref, geensins af teen die ander handelsnam­e nie. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa