Weg! Ry & Sleep

Nie te versmaai nie

-

Dit vat 15 minute vir die Camp Master-brikette om deur te brand, en ná sowat 35 minute het hulle daai mooi wit skynsel waarna jy soek. Wanneer jy die vleis afhaal, is dit mooi bruingebra­ai en mediumgaar.

Prys R40 by Game.

Weg Ry & Sleep sê Nog een van die goedkoper handelsnam­e wat werklik beïndruk met hoe warm die vuur brand.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa