Weg! Ry & Sleep

Heel gaaf

-

Hierdie houtskool sorg vir heelwat rook aan die begin, maar ná sowat 10 minute begin dit opklaar. Die meeste kole is teen 15 minute witwarm en die vuur is ná 26 minute gereed vir jou vleisie. Die Braaimeest­er-kole het die steak perfek mediumrou gebraai.

Prys R70 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Hierdie is ongetwyfel­d die beste keuse in die Charka-stal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa