Weg! Ry & Sleep

Betroubare kole

-

Die grootste deel van die kole brand ná 10 minute reeds witwarm, en teen 25 minute is hulle gereed vir jou braaivleis. Selfs ná 45 minute is daar nog goeie hitte met ’n vlam wat hier en daar opsteek. Die vleis was iewers tussen mediumrou en medium.

Prys R60 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê ’n Goeie keuse as jy binne ’n uur klaar wil braai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa