Weg! Ry & Sleep

Kyk hoe deftig!

-

Hierdie brikette kom in individuel­e pakkies van 1 kg elk. Jy het nie ’n vuuraanste­ker nodig nie en steek bloot die hoek van die papiersak aan die brand en wag dat die kole deurbrand. Hulle vat onmiddelli­k vlam en die hoop begin ná 5 minute verkleur. Hulle sorg egter vir heelwat rook. Charka beweer die kole is binne 20 minute gereed, maar in ons geval was dit nader aan 25 minute. Ná 4 minute aan elke kant was die vleis mediumrou.

Prys R90 by Checkers.

Weg Ry & Sleep sê Dis ’n duurder produk, maar kom lekker handig te pas as jy haastig is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa