Weg! Ry & Sleep

Groot verwagting­e

-

Goed, ons het nie in ’n ketelbraai vuurgemaak met dié produk nie, maar hulle het steeds maklik aan die brand gesteek en vir groot vlamme gesorg. Ná net 6 minute is daar reeds ’n bloedrooi en vuurwarm hopie in die middel te bespeur, en ná ’n volle 40 minute behou die brikette steeds hulle vorm terwyl hulle rooiwarm brand. Inderdaad baie indrukwekk­end.

Prys R60 by Takealot.

Weg Ry & Sleep sê Dit doen die naam gestand.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa