Weg! Ry & Sleep

’n Bietjie meer moeite

-

Hierdie produk het ons verras met hoe vinnig dit begin deurbrand het – ná net 22 minute het dit ’n bed witwarm kole gevorm. Die steak op dié vuur was kleiner as die res en ons het verwag hy gaan vinniger braai. Toe ons dit egter ná 4 minute draai, was die vleis nog rou om die kante en met die braaityd verstreke was dit nader aan rou as mediumrou.

Prys R40 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Nie so indrukwekk­end soos ons gehoop het nie. Jy moet minstens ’n halwe sak gebruik en sowat 45 minute opsy sit terwyl jy wag.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa