Weg! Ry & Sleep

Een van die bestes!

-

Soos jy uit die naam kan aflei, is hierdie brikette driehoekig. Hulle maak nie baie vlamme nie en brand stadig en bestendig deur. Blitz sê die driehoekvo­rm behou die hitte langer en jy is veronderst­el om te wag tot hulle beige raak voor jy braai. Daar is ’n klein bietjie lastige rook, maar ná 30 minute het dit opgeklaar en die kole was gereed vir die vleis. Ons het ’n mooi mediumrou steak van die rooster afgehaal.

Prys R60 by Pick n Pay.

Weg Ry & Sleep sê Ons het verwag die trikette gaan goed werk – en ons was glad nie teleurgest­eld nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa