Weg! Ry & Sleep

Vir daai lang braai

-

Dié brikette is baie dig, en daarom was die piramide wat ons gebou het, kleiner as dié van die ander handelsnam­e. Die kole het ná 32 minute wit begin brand, en ná 4 minute aan elke kant op die rooster was die vleis mooi mediumgaar. En toe was daar nog heelwat skop oor in die kole.

Prys R60 by Woolworths.

Weg Ry & Sleep sê Dis die een wat jy nodig het as jy vir baie mense wil braai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa