Weg! Ry & Sleep

Vinnig en maklik

-

Gerda Slabber van Bloemfonte­in sê

Ek wil baie graag een van hierdie skottelgoe­dstaanders hê. Ek gebruik tans ’n skottel op ons kamptafel, maar my rug raak vinnig seer. Dié staander is hoër en sal my lewe in die kampplek baie makliker maak.

Hierdie opvouopwas­plek is nommerpas vir kampeerder­s wat verkies om hulle skottelgoe­d by hulle staanplek te was. Hy het plek vir twee skottels en ’n afdroograk en hy staan danksy die sterk staalraam hoog en stewig.

Prys R899

Weg Ry & Sleep sê Gerda, jy kry dié skottelgoe­dstaander. Outdoor Warehouse gee ook vir jou twee skottels én die afdroograk. Geluk!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa