Weg! Ry & Sleep

Dapper stapper

-

Timothy Burdett van Bellville sê

Ek beplan om volgende jaar in die Visrivierc­anyon te gaan stap, en dié stewels is presies wat ek nodig het.

Adidas verstaan ’n ding of twee wanneer dit kom by die maak van skoene. Die Terrex AX2-stapstewel­s is aan die snykant van tegnologie – hulle is lig en buigsaam en die slim kombinasie van materiale sorg dat dit terselfert­yd “asemhaal” én waterdig is. Dit bied ook goeie ondersteun­ing om jou enkels en is uiters gemaklik.

Prys R1 999

Weg Ry & Sleep sê Bespreek jou plek in die suide van Namibië, Timothy. Jy kry ’n paar stapstewel­s.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa