Weg! Ry & Sleep

Koelte in jou kattebak

-

Rudolf Weyers van Alberton sê

Ons gaan vir ’n klompie dae by Skukuza kamp en hierdie gazebo sal ’n welkome lafenis wees in daardie hitte.

Hierdie Deluxe-gazebo het ’n geïntigree­rde staalraam wat as ’n eenheid moeiteloos op- en afslaan. Jy sukkel dus nie om ’n klomp pale te meet en pas nie. Die dakseil is van waterbesta­nde swaardiens-poliësterm­ateriaal en die hele besigheid pas netjies in ’n sak met wieletjies om hom maklik te kry waar jy hom wil hê.

Prys R2 599

Weg Ry & Sleep sê Julle hoef nie meer vir die Kruger se berugte hitte te skrik nie, Rudolf. Jy kry só ’n outjie present.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa