Weg! Ry & Sleep

Vat jou krag saam

-

Hardus Oberholzer van Witbank sê

Ek is naby aftrede, en wanneer ons met pensioen gaan, wil ons graag op plekke gaan kamp waar daar nie krag is nie. Daarom sal ek graag die National Luna-dubbelbatt­erystel wil hê.

Dié stel van National Luna bevat alles wat jy nodig het om ’n dubbelbatt­erystelsel in jou wa of veldryer te installeer. Dit sluit alles in van jou dubbelbatt­ery-isoleerder en -beheermoni­tor tot swaardiens­kabels, smeltdrade, kabelstrop­pe en skroewe.

Prys R2 100

Weg Ry & Sleep sê Nou kan julle maar die langpad aandurf en op afgeleë plekke gaan kamp, Hardus. Jy kry só ’n stel onder die Kersboom. Baie geluk!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa