Weg! Ry & Sleep

Alles op een plek

-

Jacques van Wyk van Centurion sê

’n Ordentlike kampkombui­s soos dié sal ons lewe sommer baie makliker maak.

Dié nuttige ontwerp van Natural Instincts sorg vir ’n volledig toegeruste kombuis op jou staanplek. Jy het ’n tafelblad waarop jy kos kan berei, ’n skottel waarin jy die vuil borde en glase kan was, ’n hoë staander vir jou kamplig, hakies vir lappies, ’n draadrakki­e vir speseryen sousbottel­tjies, ’n onderste rak met bêreplek vir potte en panne, en ’n nuttige vullissak.

Prys R1 299

Weg Ry & Sleep sê Hier’s vir julle ’n opvoukombu­is vir Kersfees, Jacques. Lekker kamp en kosmaak! >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa