Weg! Ry & Sleep

Kragdadig

-

Jomarie Willemse van die Weskus sê

Met Tietiesbaa­i en Trekoskraa­l op ons agterstoep verkies ons dit om selfonderh­oudend in die veld te kamp. ’n Sonpaneel sal ’n gawe Kersgesken­k wees.

Die 105 W-sonpaneel van SetSolar sorg vir 18 V-krag teen ’n stroom van amper 6 A. Hy is 1 000 x 670 mm groot, het ’n 35 mm-raam van silwer geanodisee­rde aluminium en weeg 8 kg. En jy kry ’n waarborg van 10 jaar.

Prys R1 699

Weg Ry & Sleep sê Veld toe met julle, Jomarie! Outdoor Warehouse gee vir julle een van dié sonpanele present. Geseënde Kersfees!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa