Weg! Ry & Sleep

Sierlike stilbeelde

- Deur Leon Botha

Vandeesmaa­nd word ons lesers se oog getref deur ’n reusestoel, ’n olifant se plooie en sonstrale in ’n digte plantasie. Gelukkig het dié drie lesers elkeen ’n kamera byderhand gehad.

 ??  ?? iPhone8; 3,99 mm-lens (28 mm in 35 mm-formaat); 1/30ste van ’n sekonde; f1,8; ISO 25
iPhone8; 3,99 mm-lens (28 mm in 35 mm-formaat); 1/30ste van ’n sekonde; f1,8; ISO 25

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa