Weg! Ry & Sleep

BLOKRAAI

-

Baie geluk, Mariska Brand van Bredasdorp! Jy wen van Van Loveren se Tangled Tree-wyn ter waarde van R1 000 vir jou korrekte blokraai-inskrywing in ons November 2018-uitgawe. As jy wil wen soos Mariska, moet jy die blokraai voltooi en ’n foto daarvan saam met jou kontakbeso­nderhede stuur na

rysleep@weg.co.za. Jy kan die blokraai ook aanlyn invul by https://bit.ly/2D4e33N. Die oplossing vir laasmaand se blokraai verskyn op bl. 129.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa