Weg! Ry & Sleep

Bieliebrie­f

-

Ronêl wen 'n Booxe Original Boot Box ter waarde van R1695. Diê plastiekki­s pas in 'n Toyota Fortuner se laairuimte en is gelyk met die vloer wanneer die deksel toe staan. Dis net die plek vir items soos jou herwinning­stoerustin­g en noodhulp-tassie. Dit word gemaak van duursame plastiek en het aluminiums­karniere. Dis dus meer as net 'n bêreplek — hier is selfs plek vir die kinders se sporttoeru­sting, jou ekstra stel oefenklere of waardevoll­e items wat jy buite sig wil hou. Booxe se 11 Ultimate Boot Box pas ook in ander fabri-kate. - booxe.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa