Weg! Ry & Sleep

Cara-Camp woeker

-

Cara-Camp Caravan & Outdoor Centre het onlangs die eerste Swift-woonwa in die Kaap verkoop.

Swift-woonwaens is nog nuut in die land en word deur Loftus Caravan City in Randburg uit Engeland ingevoer. Die eienaar van Cara-Camp, Arnold Prosch, sê dit is ’n mylpaal en geskiedkun­dig vir die Kaap.

Die tweede Swift-wa het ook al ’n baas. Die twee Swift-modelle is die Coastline en Atlantic, en kos onderskeid­elik R579 000 en R539 000.

Cara-Camp is ook die enigste Kaapse woonwahand­elaar wat die nuutgeboud­e Okto-woonwaens verkoop. Ook hiervan het Arnold pas voorraad gekry.

021 852 8215 cara-camp.co.za >

 ??  ??
 ??  ?? DistriksPo­s
DistriksPo­s

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa