Weg! Ry & Sleep

Nuwe eienaar vir EKO

-

Die Kaapse kappieverv­aardiger EKO Aluminium Canopies is in Oktober 2018 deur Extreme Outdoor Gear gekoop.

Die nuwe bestuur – Keith Davies, Jason Collie en Nick van der Linde – is almal van Extreme Outdoor Gear en het hulle tande in die bootbedryf geslyp.

Extreme Outdoor Gear gaan voortaan met Namib Outdoor saamspan. Namib Outdoor is een van Extreme Outdoor Gear se sakebelang­e wat fokus op volledig toegeruste veldry-huurvoertu­ie en sleepwaver­huring.

EKO maak ’n geruime tyd al kappies vir ’n groot verskeiden­heid voertuie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa