Weg! Ry & Sleep

Kortliks | ATKVKlein-Kariba

-

Kampplek 73 staanplekk­e, almal met plaveiblaa­ie, ’n braaiplek met ’n rooster, krag en ’n kraan naby. Die meeste het koelte en sommige het skadunette en rioolkoppe­lings.

Ablusieger­iewe 2 netjiese en moderne ablusieblo­kke.

Prys Standaardt­ariewe wissel van R485 tot R1 040 p.n. per staanplek vir 6 mense in die besige tye en oor naweke, afhangende van waar jy kamp. Op weekdae is die prys R120-R265. ATKV-lede betaal R370-R890 per staanplek in die besige tye en oor naweke (R115-R190 in die week).

Aankoms- en vertrektyd 2 nm. en 10 vm.

Kontak 014 736 9800 of 011 919 9092 (sentrale bespreking­s) kariba@atkv.org. za atkvoorde.co.za

Naaste dorp Bela-Bela 8 km.

Hoe lyk die pad? Heelpad teerpad.

GPS S24.849544 E28.336160

Weg Ry & Sleep sê Dagbesoeke­rs mag kom kuier, maar nié oor langnaweke en tussen 15 Desember en 10 Januarie nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa