Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Forever Warmbad

-

Kampplek 225 staanplekk­e met krag en ’n braaiplek met ’n rooster. Jy gaan dalk gras en koelte kry, maar dalk ook nie.

Ablusieger­iewe 8 moderne ablusieblo­kke wat skoon en netjies gehou word.

Prys R300-R250 per staanplek en R200R250 p.p.p.n. afhangende van wanneer jy kamp.

Aankoms- en vertrektyd 2 nm. en 10 vm.

Kontak 014 736 8500 of 012 423 5600 (sentrale bespreking­s) warmbaths2@ foreversa.co.za foreverwar­mbaths.co.za

Naaste dorp Die oord is op Bela-Bela.

Hoe lyk die pad? Teerpad tot by jou staanplek.

GPS S34.022394 E23.896270

Weg Ry & Sleep sê Met die inboekslag kry jy en elkeen in jou gesin ’n plastiekar­mband wat julle te alle tye moet dra. As jy hom verloor, moet jy R200 hoes vir ’n nuwe een.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa