Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Galagopriv­ate reservaat

-

Kampplek 4 luukse staanplekk­e met ’n staalbraai­er (met ’n verstelbar­e rooster), plaveiblad, kragpunt en kraan. Altesame 8 gewone staanplekk­e.

Ablusieger­iewe 4 moderne private badkamers vir die luukse staanplekk­e en een ablusieblo­k vir die res.

Prys R450 per private staanplek vir 4 mense. R350 p.n. vir gewone staanplekk­e.

Aankoms- en vertrektyd 2 nm. en 10 vm.

Kontak 083 564 3597 of 083 628 9226 galagopriv­atebushlod­ge.co.za philm@intekom.co.za

Naaste dorp Bela-Bela 16 km.

Hoe lyk die pad? Die laaste 500 m tot by die hek is ’n skaflike grondpad.

GPS S24.874670 E28.147516

Weg Ry & Sleep sê Hou jou oë gespits vir skilpaaie, meerkatte en voëls.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa