Weg! Ry & Sleep

LEKKER SOOS ’N POTJIE.

-

Mateo Naga, ’n veldwagter, dui ’n kat se spoor aan. Toemaar, dis ’n rooikat en nie ’n leeu s’n nie. Vier veldryvoer­tuie vol kinders verken die park se Potlekkert­jie-roete. Die park se stadigste landdier word deur die jongklomp “Speedy” gedoop. Ná die opgewonde kletsery raak die kinders stil en waardeer die prag van die natuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa