Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Fynbosgast­eplaas

-

Kampterrei­n 10 staanplekk­e van verskillen­de groottes. Koelte by die meeste van hulle.

Ablusieger­iewe ’n Klein ablusieblo­k met aparte geriewe vir mans en vroue. Dit word deurgaans skoon en netjies gehou.

Prys R140 p.p.p.n. (R70 vir kinders 4-13 jaar; gratis vir o.4’s).

Kontak 072 223 4674 fynbosgues­tfarm.co.za peter@fynbosgues­tfarm.co.za

Aankoms- en vertrektyd Geen vasgesteld­e tye nie. Jy kan so vroeg opdaag as wat jy wil, maar moet darem voor donker weer ry.

Hoe lyk die pad? Wanneer jy van die R46 afdraai, is die 1 km grondpad tot by die hek in ’n skaflike toestand. Van hier af tot by die ontvangska­ntoor is dit nog 700 m.

GPS S33.388504 E19.194580

Weg Ry & Sleep sê Onthou, die diere op die plaas is voorheen mishandel en verwaarloo­s. Moet dus nie die kinders sonder toesig by die diere los nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa