Weg! Ry & Sleep

EEN BRON. VIER BESIGHEDE. EINDELOSE MOONTLIKHE­DE.

-

Verkies jy jou eie kampplek om ’n spesiale geleenthei­d te vier – net jy en jou vriende of familie? Ons kan dit reël. Ons skep mobiele kampterrei­ne in van Suid-Afrika se mees asembeneme­nde en afgeleë liggings. Ons kan jou op énige plek onder ’n seildak laat slaap...

Ons pasgemaakt­e staptoere langs die Tuinroete en elders het van die lekkerste glanskamp-ervarings geword. Die stappaadji­es loop kuslangs en deur inheemse woud, tot in bergfynbos. Jy kan selfs ’n dag op ’n kajak deurbring of op ’n skilderagt­ige fietsroete deur die Knysnawoud trap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa