Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Silverstre­amswoonwap­ark

-

Vis Reënboog- en bruinforel.

Kampplek 32 groot grasbedekt­e staanplekk­e met min koelte.

Ablusieger­iewe Netjiese badkamers met ’n onderdak-opwasgedee­lte langsaan. Hier is ’n outomaties­e wasmasjien wat met R10ruilmun­te werk.

Prys R220-R600 p.n. per staanplek vir tot 4 mense afhangend van die seisoen en watter spesifieke staanplek.

Aankoms- en vertrektyd 2 nm. en 10 vm.

Kontak 082 331 6670 of 082 859 8619

info@silverstre­ams.co.za silverstre­ams.co.za

Naaste dorp Underberg 46 km.

Hoe lyk die pad? Die laaste 25 km is ’n grondpad en hier is twee verskillen­de toegangroe­tes tot by die oord.

GPS S29.843911 E29.215664

Weg Ry & Sleep sê Die eienaars is ten gunste van vang-en-teruggooi vir die vis wat jy vang, maar gee nie om as jy een vir die pan wil uithou nie. Dis ook nie nodig om ’n permit te kry nie, en vir kampeerder­s is hengel gratis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa