Die toets
Afstand 95,6 km Topspoed 98,4 km/h (GPS) Gemiddelde spoed 43,5 km/h (snelweë, agterpaaie en ’n amperse pas teen Jonkershoek uit ingesluit). Rytyd 2 uur en 13 minute. Weer 18 ºC, sonnig en ’n suidoostewind van 16 km/h in die blaaie.