Weg! Ry & Sleep

Buitekants­e kas

-

Die Hi-Rider het net een buitekas – aan die neuskant – waarin jy jou kleiner bagasie kan laai. Dit is ’n lekker groot kas vir dié grootte woonwa: Op sy diepste is hy 70 cm, en na agter strek die pakplek tot onder die beddens in – ’n goeie 1,7 m. Alles wat jy inpak moet wel deur die deuropenin­g van 57 x 35 cm kan pas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa