Weg! Ry & Sleep

Perfekte paartjie

-

Hierdie stel, wat eksklusief by Outdoor Warehouse beskikbaar is, gebruik ’n dakprisma en het meervuldig­e deklae oor die lense, wat ’n beter beeldgehal­te beteken. Nou hoef jy en jou wederhelft­e nie te stry oor wie se beurt dit is om vir die leeus te kyk nie. Albei kom met ’n drahouer, lenslappie en nekband.

Prys R2 000 by Outdoor Warehouse. Gewig 255 g (10 x 25) en 685 g (10 x 42)

Weg Ry & Sleep sê Dit is ’n puik kombinasie vir ’n paartjie wat saam reis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa