Weg! Ry & Sleep

Kristalhel­der

-

’n Mens sou dink ’n handelsnaa­m wat genoem is na ’n kat met merkwaardi­ge sig, sal nie teleurstel nie. Die goeie nuus is dat die Malkinreek­s sy stem behoorlik dikmaak. Dié stel is boonop met stikstof gevul om te keer dat die lense opwasem op daardie koue oggende en warm middae langs die watergat. Prys R1 200 by Cape Union Mart. Gewig 880 g

Weg Ry & Sleep sê Dis amper asof sy gewig in jou hande ’n mens gerusstel, en dan is die beeld boonop kristalhel­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa