Weg! Ry & Sleep

Stewige aanspraakm­aker

-

Hierdie verkyker staan sy man stewig in die “waarde vir geld”afdeling. Die Falcon se groot verstelkno­p stel jou in staat om die fokus maklik aan te pas, en met die gesigshoek van 7,5º kan jy oor ’n groot afstand sien sonder om jou kop te beweeg – net reg vir wanneer jy ’n swerm voëls in die lug moeiteloos wil dophou.

Prys R795 by Camp & Climb. Gewig 825 g

Weg Ry & Sleep sê Hy word vir 25 jaar gewaarborg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa