Weg! Ry & Sleep

Avontuurso­eker

-

Dit is die goedkoopst­e van die modelle wat ons toets, maar hy het nietemin ’n reeks indrukwekk­ende eienskappe, nes sy Ouboet elders op hierdie blaaie. Hy spog met ’n gesigveld van 96 m teen 1 000 m danksy sy BAK-7-dakprismas en is veral geskik vir sportbyeen­komste. Prys R350 by Cape Union Mart. Gewig 240 g

Weg Ry & Sleep sê Teen hierdie prys het ’n mens niks om oor te kla nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa