Weg! Ry & Sleep

'N DOP VIR JOU TROK

- Teks Cyril Klopper Illustrasi­es Dominic Wienand

’n Kappie is ’n wonderlike ding: Hy beskerm jou kampgoed en bagasie teen die elemente én teen diefstal. Maar watter soort kappie werk die beste vir oorgrensto­ere en 4x4-aktiwiteit­e?

Oor die jare het ons baie soorte kappies gesien wat van allerhande soorte materiale gemaak word. Jy kry kappies van seil, plastiek, glasvesel, akrielglas, plaatstaal, vlekvrye

staal, aluminium, koolstofve­sel, en, ja, selfs houtplanke.

Hier in Suid-Afrika maak ons meestal staat op glasvesel, metaal en seil om kappies te maak.

Watter een is die beste vir jóú bosbakkie?

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa