Weg! Ry & Sleep

VRA DIE PROFESSOR

-

Het jy ’n kwelvraag vir die 4x4-professor? Iets soos wat gebeur as jy ’n ewenaarslo­t op ’n snelweg inhaak? Mag jy deesdae kinders agterop ’n bakkie vervoer? Waar kom die naam “bakkie” vandaan? As die professor nie self weet nie, vra ons ’n kenner. Stuur e-pos na rysleep@weg.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa