Weg! Ry & Sleep

STUUR JOU FOTO VIR ONS

- Stuur jou foto’s en besonderhe­de na leon.botha@media24.com

... en ons plaas dit dalk hier. Enige foto’s is welkom: van modderbesm­eerde kinders in die kampplek, ’n kleurryke toneel van ’n straatsmou­s se handdoeke tot ’n eensame vetplantji­e in die woestyn. Of dit met ’n gróót kamera of jou selfoon geneem is, as dit in jou familiealb­um pas, is die saak reg. RENTIA LOMBARD wen ’n Camp Cover-kamerasak ter waarde van R520 met haar foto – veels geluk!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa